Centrarchidae

Baars en Sonvisse
Tydperk: Middel Mioseen tot Onlangs
Centrarchus macropterus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Centrarchidae
Genera

Acantharchus
Ambloplites
Archoplites
Centrarchus
Enneacanthus
Lepomis
Micropterus
Pomoxis

Verspreiding van die sonvis

Centrarchidae (Baars en sonvisse) is 'n uitheemse varswatervisfamilie van die orde Perciformes wat natuurlik in Noord-Amerika voorkom. Vier spesies van die familie is gedurende 1928 en 1939 in riviere en damme van Suid-Afrika losgelaat om forel as 'n sportvis aan te vul.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy